HOME


RETIREMENT VILLAGES
Summervale Lifestyle and Retirement Village

PROPERTY DEVELOPMENTS
Dana Bay Villas, Mossel Bay, Garden Route

Parkview Heights Phase II

Oakbury Mews, Protea Heights

Vygeboom, Durbanville

Burgundy Estate, Plattekloof

Villa Montana, Uitzicht

The Glen, Camps Bay

Avonddans, Great Brakriver

Fernwood Estate, Knysna

 
APARTMENTS FOR SALE
Tyger Valley

Riverside Lofts, Bellville Waterfront

 
PLOTS FOR SALE
Vygeboom, Durbanville

NEWS & INFORMATION

LATEST ARTICLES:
Be Meek When Investments Peak, Be Ecstatic When Doomsayers Become Frantic

The Allure Of A Garden Route, South Africa Tour

Consider Buying Property In The Garden Route

Retirement and Property

Wildlife, Forest And Beach Splendour Along The Garden Route Of South Africa

MORE ARTICLES:
Click here...

 
CONTACT US
 
Your link to...
 
PODCASTS
 
PAMPHLETS

Please leave your name and email address to be notified of new developments!
Your Name:
Your E-mail Address:

 



Kuslyneiendomme Deurlopend In Aanvraag

Dit is wêreldwyd so dat mense al hoe meer die kuslyn-areas betrek. Daar is verskeie redes daarvoor. Sakemense kan of hulle besighede naby hawens goedkoper bedryf, of hulle geniet dit doodgewoon om na werk en ook oor naweke die vreugde wat die see bied vanaf hulle huise te geniet.

Weens werksdruk is daar dikwels net nie meer tyd vir lang vakansies nie en ’n leefstyl wat beide werk en ontspanning kombineer, maak dan sin.

Ná ’n aantal vakansies in huurhuise, het mense met kinders ook ’n behoefte om’n plekkie by die see te hê waar jy jou eie styl kan uitleef en nie nodig het om heeltyd in- en uit te pak nie.

Die waarde van ’n klein gemeenskap wat gereeld saam vakansie hou, moet ook nie onderskat word nie.

Daar is voorts ook ’n konstante stroom van mense wat, ná ’n leeftyd in strakker omstandighede, die see wil sien, hoor en ruik wanneer hulle aftree. Hulle is ook normaalweg finansieel in ’n beter situasie om die meer gesogte eiendomsgeleenthede te benut.

En hulle weet ook dat dit hul kanse verbeter omdie kinders tydens vakansies te kry om te kom kuier! Beleggers besef reeds lankal dat kuslyn- eiendomme in gesogte areas ver bogemiddelde kapitaalwinsgeleenthede bied en is dikwels die eerste kopers van nuwe geleenthede met nuwe vrystellings.

Kyk mens dan klinies hierna, is dit duidelik dat die vraag-aanbod situasie in terme van kuslyn-eiendomme gewig dra aan die vraag-kant wat gevolglik dan ’n stewige effek op die eskalering van kuslyn- eiendomspryse het.

Skakel gerus met mnr. Wim van der Walt by 0021 914 3744 of 082 377 2197 vir meer inligting oor kuslyn-eiendomme.

Byron Yeats Eiendomme kan jou bystaan met enige vrae oor kuslyneiendomme.

© Byron-YeatsProperties.com 2006, ALL RIGHTS RESERVED